blou - wikus botma lyrics
in die middel van die winter
was jou woorde koud
soos die wind
net soos die wind
en al die antwoorde op my vrae
was op jou gesig
teen my gesig
toe jy my toevou
in al daai blou van jou
het ek geweet
ek het dit geweet
hoe lank wil jy nog in die donker bly?
tussen die hemel en die hel sal ek jou kry
solank jy my nog aan ‘n lyntjie hou
bly ek my hele lewe toegewyd aan jou
hoe lank wil jy nog in die donker bly?
tussеn die hemel еn die hel sal ek jou kry
solank jy my nog aan ‘n lyntjie hou
bly ek my hele lewe toegewyd aan jou
hoe lank wil jy nog in die donker bly?
tussen die hemel en die hel sal ek jou kry
solank jy my nog aan ‘n lyntjie hou
bly ek my hele lewe toegewyd aan jou
hoe lank wil jy nog in die donker bly?
tussen die hemel en die hel sal ek jou kry
solank jy my nog aan ‘n lyntjie hou
bly ek my hele lewe toegewyd aan jou
Random Song Lyrics :
- al final del juego - cepa lyrics
- indiana - barth lyrics
- too famous - drakeo the ruler lyrics
- arkadaş (feat. izam) - kaan malkoç lyrics
- gbege don burst - moose lyrics
- paris c'est nous - koffi lossa lyrics
- bara fästningen finns kvar - stefan andersson lyrics
- why is moving on so hard? - lastclass lyrics
- brand - jut jut lyrics
- he mad - 1221 lyrics