dronk op liefde - van pletzen lyrics
[vers 1]
rook my asof ek ‘n zaab meisiekind
jy is marvelous
ek d*nk aan jou as ek wakker word en in die aande en in die stort
ek verdrink in jou groot groen oë, iewers daar binne het ek myself verloor
[koor]
help my hier kom die verdriete
ek is dronk, eks dronk op die liefde
eks dronk op die liefde
eks dronk op die liefde
ek is dronk op die liefde
dit voel so leke en dan kom môre
vanaand is leke ma wag tot môre
[vers 2]
jy soen my asof jy skaam is maar noem my lief asof dit my naam is
jy speel my asof ek skaak is
checkmate baby don’t know if i smaak this
alles in my lyf voel so goor
ek d*nk ek gaan my balaans verloor
[koor]
help my hier kom die verdriete
ek is dronk, eks dronk op die liefde
eks dronk op die liefde
eks dronk op die liefde
ek is dronk op die liefde
dit voel so leke en dan kom môre
vanaand is leke ma wag tot môre
[vers 3: early b]
wag laat ek my shot vat dies my speech
jys my flaming lamborghini baby girl ek soek daai heat
as jy ‘n zaab was i won’t pass, i play for keeps
want ek soek ietsie meer as ma net s*x on the beach
eke sukkel met woorde op jou liefde is ek besope
nou en dan gooi ek ‘n huh want in jou oë sien ek my oge
flip jou ore is seker warm want ek noem jou oor en oor
my spoor verloor help my na voor want die dronk verdriet vat nou weer oor, chise
[outro]
kom ons raak dronk
dronk op die liefde
kom ons raak dronk
dronk op die liefde
kom ons raak dronk
dronk op die liefde
kom ons raak dronk, dronk
raak dronk op die liefde
dronk op die liefde
dronk op die liefde
dronk op die liefde
eks dronk op die liefde
dit voel so leke en dan kom môre
vanaand is leke ma wag tot môre
Random Song Lyrics :
- l'amour c'est comme le post-rock - géraldine lyrics
- grave (prod. noise system) - l'armaloeil lyrics
- unbelief - riot v lyrics
- musica - michel sardou lyrics
- jill (sumn real) - trey songz lyrics
- mon negro - b.freezy lyrics
- machine gun (szybciej?) - b.r.o (pl) lyrics
- reject - deathhimselfr lyrics
- khibiny ghetto - spoko2bc lyrics
- m'lek - mimoun noureddine lyrics