môregloed - van coke kartel lyrics
môre sonskyn, môregloed
soek vir vrede, soek na goed
niemand weet enige iets nie
vergeet die dag, vergeet van werk
verlos van skiet, verlos van kerk
maar dit is nie net ek nie
daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom
niemand uitgesluit nie
daar is biljoene oor
daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom
maar ek is nie alleen nie!
almal gekneus, almal beseer
begin loop en begin leer
niemand weet enige iets nie
met jou getoor, jou brein beheer
hart deurboor en hart verskeur
maar dit is nie net ek nie
daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom
niemand uitgesluit nie
daar is biljoene oor
daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom
maar ek is nie alleen nie!
die m-ssa opgesweep
sê dankie vir niks nie
niemand weet nie
niemand weet enige iets nie
maar ons is nie alleen nie!
Random Song Lyrics :
- middle class - goodkid99 lyrics
- 海星の海 (hitode no umi) - cero lyrics
- little more cowboy - erin kinsey lyrics
- когда вижу тебя (when i see you) - exffy! lyrics
- charmer - sunshine christo lyrics
- don't let me die - crasa lyrics
- burn - angel cintron lyrics
- deprimente - nizhe rod lyrics
- ce monde où tu n'existes pas - ascendant vierge lyrics
- deeper dream - venus renata lyrics