hoe gat ek maak? - temple boys cpt lyrics
[mr gham]
lag net saam jy vang mos die joke
ek’ke lag laaste want ek is die goat
jy’s laat buite en is baie koud
[?] gryp sy my bene en sy’s baie stout
gebruik my as jou kombers jy kry nou benoud
nee jinne
[mr werkhom]
jy’s soos ‘n sale by shop rite, checkers
jy doen’it lekker soos die [?] se lekkers
in enige plekke
my broertjie, my bra
[?]
hoe gat ek maak
[mr gham]
daai’s my guy
don’t ask me why
temple boys, temple boys
[mr gham]
lag nеt saam jy vang mos die joke
ek’ke lag laastе want ek is die goat
jy’s laat buite en is baie koud
[?] gryp sy my bene en sy’s baie stout
gebruik my as jou kombers jy kry nou benoud
nee jinne
[mr werkhom]
jy’s soos ‘n sale by shop rite, checkers
jy doen’it lekker soos die [?] se lekkers
in enige plekke
my broertjie, my bra
[?]
hoe gat ek maak
hoe gat ek maak
Random Song Lyrics :
- apple suckling tree (take 2) - bob dylan & the band lyrics
- my pockets on pregnant - jvst x lyrics
- bootlicker - pet symmetry lyrics
- stalker - fei lyrics
- one of a kind - sam ock lyrics
- sacrifice - the end of melancholy lyrics
- angelz - sheph nuttyb lyrics
- nobody’s buisness - ripsi winelover lyrics
- i wonder - park ji hoon (박지훈) lyrics
- heartcore - heartcore (하트코어) lyrics