deliverance - supremecoheir lyrics
intro
deliver me from my enemies
deliver me (deliverance)
hy (refers to a rich wicked man)
fokus op geld , karre , huise en sy status
wat veroorsaak dat hy nader aan h*ll se gates is
hy skuif met n toehand
en sy hart is wat gesluit is
ek kap jou aan met die waarheid
my byl is wat geslys is
my ma het gese randall wees versigtig
jou vrinne is jou doodskus se spykers
en mense wat 50 is?
se vir my eks wysеr as hulle wat grys is
as ek na die wеreld kyk dan maak dit (sin)
hoekom liewe jesus op die kruis is
as ek na die wereld kyk dan kan ek my in d*nk , dan maak dit (sin)
hoekom h*ll se gates wyd is
groot is die oes , min is die werkers wat “werklikwaar” bereid is
satan is ugly en vol hatred
satan promote l*st , alcohol , drugs
hys die ware definisie van wat fake is..
ek trap op sy kop & ek stiek hom brand want hy is wat n snake is (x2)
ek was n h*llverdiende sondaar gewees (2)
maar u was genadig genoeg
ek was laat op die strate gewees
die duiwel wou my lewe verwoes
ek het die waarheid betyds gesien
uit my vader se boek
sy liefde en vrede
is al wat ek soek
Random Song Lyrics :
- knife storytelling - czuux lyrics
- eternidad - laura siderac lyrics
- paul rich - 34jay lyrics
- lied van willem - rep en roer musicals lyrics
- tiki taka - alex velea lyrics
- 00:00 - laer xirtam lyrics
- treasure - port duo lyrics
- sunrise - symphani soto lyrics
- loving - zurdo feat. fleecser lyrics
- anime bae - lilpasty lyrics