want net ons weet - steve hofmeyr lyrics
die skrif is teen die muur
die myle tussen ons sal brand soos vuur
en die rook sal ons verblind
tot ons liefde in mekaar se arms vind
sê die kans bly skraal, dat jy weg sal dwaal
in die arms van…
‘n vreemdeling wat tussen in ons twee
kom staan
dan bedoel jy elke woord
as jy sê dat ons twee aan mekaar behoort
en wens jy als word waar
geheime wat ons twee soos goud bewaar
want alles kan tot niet vergaan as ons vergeet
want tussen lyne staan geskryf wat net ons weet
want net ons weet
tussen lyne staan geskryf wat net ons weet
want net ons weet
die stilte tussen ek en jou sal vir ons skree
ek wens ek was hier by jou
want tussen lyne staan geskryf wat net ons weet
sal die stof in tyd gaan lê
sodat ons alles sien wat ons wil hê
sal die hand klop teen die deur
jy wees as ek oop maak hierdie keer
ek staan verstom die lang daarom en wonder hoe
jy oor my voel of jy bedoel wat jy wil doen
want net ons weet
tussen lyne staan geskryf wat net ons weet
want net ons weet
die stilte tussen ek en jou sal vir ons skree
ek wens ek was hier by jou
want tussen lyne staan geskryf wat net ons weet
want net ons weet
tussen lyne staan geskryf wat net ons weet
want net ons weet
die stilte tussen ek en jou sal vir ons skree
want net ons weet
tussen lyne staan geskryf wat net ons weet
want net ons weet
die stilte tussen ek en jou sal vir ons skree
ek wens ek was hier by jou
want tussen lyne staan geskryf wat net ons weet…
Random Song Lyrics :
- really on hots - nas ebk lyrics
- hustler - 22carats lyrics
- lauf - metmyself! lyrics
- colagem de sonhos quebrados - mariana elisabetsky lyrics
- четверг (thursday) - deadkid lyrics
- jessie's girl - chipmunks on 16 speed lyrics
- шайн - name fox lyrics
- the r4inbow - izam madame lyrics
- plemie - nerink lyrics
- si j'avais - 47ter lyrics