wals - spoegwolf lyrics
Loading...
kathryn, wil jy wals?
my hart het al hel toe gegaan
en my vriende is die waters in
om die stukkies op planke te haal
jy maak my een sekonde oud
jy maak my een sekonde oud
die gr-sse is al lank
die band wat hier êrens wegkruip
speel van jesus en harde houd
tussendeur stukkies van jou
jy maak my een sekonde oud
jy maak my een sekonde oud
maar staan my digter by
hoe alleen wil jy eintlik wees
maak jou hande vas aan my
want, ai
jy is die gryp wat my nog stadig kry
ja, jy
jy is die gryp wat my nog stadig kry
nee, ek weet nie waarheen
my bloedklonte loop nie
maar jy’t êrens hier in my kom sit
Random Song Lyrics :
- uma vida lúcida - vitor brauer lyrics
- bel air blues - drywall lyrics
- fresh prince - lazareth lyrics
- tommy - alix apples lyrics
- p-p-p-partay (feat. boby leezy) - money boy lyrics
- wild love - faul & wad lyrics
- tu cárcel - shaila dúrcal lyrics
- tanzen gehn - jeaw lyrics
- wkrótce - mlody west lyrics
- animal revolution - dr koul lyrics