sambreeltjie - spoegwolf lyrics
Loading...
[vers 1]
die soutpilaar het nou
met ‘n moerse knaal gebreek
ek wonder maar nou net van jou
sal ek weet
hierdie kamer sluk my in
en die kussing sluk my weg
maar jy bly op my oor soos ‘n sonvlek
[koor]
hey sambreeltjie
gooi jouself net toe
die ergste lê daar voor
[vers 2]
op die agterstoep van my brein
word ek dronk aan iets soos jy
hou jou voete
skuif nader kruisbeen
hoog getuig
ek het ‘n foto
maar hy’s klein
van iets wat lyk soos jy
agh hou dit toe
dit sal my kamer aan die brand slaan
[koor]
hey sambreeltjie
gooi jouself net oor
die ergste lê daarvoor
ek d*nk jou bloed is in my hart
jou god in my long
ek stuig in n spr*ng
soos n warm
warm ballon
Random Song Lyrics :
- zero gravity - kyle died lyrics
- nuova storia - agdn lyrics
- wanna - mr s dope & coizzy lyrics
- same tip - jayze lyrics
- ultra paw - 3tal0n lyrics
- san angelo - aerial east lyrics
- chat noir - plavace lyrics
- pensieri profondi - alieno din lyrics
- naomi - naomi jon lyrics
- broken pieces - raheem devaughn & apollo brown lyrics