gordyne - spoegwolf lyrics
Loading...
die gordyne lig
sy’t vroeër wakker geword
ek’t gesoek vir ‘n teken
man*down
ek’s bewond
d*nk jy dis selfsugtig om te vra
dat almal fokof hier?
ek wil oorbegin
hier by jou begin
sukkel om huur by te bring
regop staan vir my beloftes
ons gaan iets word met hierdie songs, my ding
is dit selfsugtig om te vra?
kan jy my toevlug wees?
kan jy kom lê in die donker tuin
as die wereld helder is?
dis ‘n sondag*aand
god reën by die badvenster in
sy drink lou*warm milo
word donker *
‘dis net die wind’
d*nk jy dis selfsugtig om te vra
dat ons seer sal hou?
ek soek die ware jou
Random Song Lyrics :
- sibirischer tiger - julian le play lyrics
- message to my ex... - xxxfascinacion lyrics
- ein guter tag - klaus johann grobe lyrics
- away we go - prince of spain lyrics
- stir it up (live) - bob marley & the wailers lyrics
- by morning i - bill ryder-jones lyrics
- liquid hell - bloody engine lyrics
- panic attack - 1080p dreams lyrics
- you already hate me (everybody loves me onerepublic parody) - shadow isaiah lyrics
- anna marie - under the influence of giants lyrics