lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bellevlei - spoegwolf lyrics

Loading...

[spoegwolf “bellevlei” lirieke]

[intro]
jy’s my vakansie sonder see
in die skadu, my laatoggend*tee
om jou vir die ewige lewe te ruil
lief, is die antwoord nee
lief, is die antwoord nee

[verse 1]
om jou so in jou huis te sien
is om die toekoms te voel
is om die here te dien
jy hang jou klere soos ou stories op
al jou honde kom kyk
vertel my
dit was klein
was dit klein?
as ek so naby aan jou staan kan ek dit voel
jou lank terug, jou nou en jou eendag
in ’n piksoen terwyl jy dit wegpak

[chorus]
bellevlei, is daar iets van my hier begrawe?
ek weet ek’s nou nader
aan my rus
bellevlei, is daar iets van my hier begrawe?
ek weet ek’s nou nader
aan my rus
[verse 2]
wat my die seerste maak word krag
ek hoor die sterkste hart is sagter
en braaf genoeg om te breek
ek hardloop deur hierdie miltsteek
met ’n naam
was dit klein?
as jy so naby aan my staan kan ek dit voel
my lank*terug, soos klere, is pikswart
ek glimlag maar as ons wegpak

[chorus]
bellevlei, is daar iets van my hier begrawe?
ek weet ek’s nou nader
aan my rus
bellevlei, is daar iets van my hier begrawe?
ek weet ek’s nou nader
aan my rus

[outro]
i am a man of constant sorrow
i seen trouble all my day
now i bid farewell to old kentucky
place where i was born and raised
place where he was born and—

Random Song Lyrics :

Popular

Loading...