bly by die duiwel wat jy ken - shine 4 lyrics
ons liefde’s nie perfek nie ek weet
ek ken die telling en jy sê
jy’s lief vir my hoe kan ek vir meer vra
bly by my want ek sal
jou weer terugvat en ek vra
los die verskonings asseblief
ek het dit als voorheen gehoor
ek sal vergewe en vergeet
as jy by my sal bly
en dis waar wat hulle sê
bly by die duiwel wat jy ken
en om van voor af te begin
is net te veel vir my
en dis waar wat hulle sê
bly by die duiwel wat jy ken
die rigting wat еk nou inslaan
is om ons liefde reg tе maak
ek het jou nodig om my, by my, vir my
bly by my
ek sal vergewe en vergeet
as jy by my sal bly
en dis waar wat hulle sê
bly by die duiwel wat jy ken
en om van voor af te begin
is net te veel vir my
en dis waar wat hulle sê
bly by die duiwel wat jy ken
ek ken jou binne in en uit
maak ‘n besluit en bly daarby
bly by my
ek sal vergewe en vergeet
as jy by my sal bly
en dis waar wat hulle sê
bly by die duiwel wat jy ken
en om van voor af te begin
is net te veel vir my
en dis waar wat hulle sê
bly by die duiwel wat jy ken
Random Song Lyrics :
- xanax - augustyn lyrics
- for self - squizzy lyrics
- never except the spanish inquisition - 83hades lyrics
- fusion - nu51 & sugar mmfk lyrics
- depois das 4 - thalia abdon lyrics
- deniz sevenleri - ege külsoy lyrics
- explosive - city wolf lyrics
- the pilgriming vine (the garden version) - basia bulat lyrics
- أهلاً رمضان (ahlan ramadan) - ali magrebi lyrics
- we don’t talk about bruno - kidz bop kids lyrics