katedraal - ryno velvet lyrics
lank verlate strate
as ek diep raak in jou oë
en daai donker donker nagte
as ek en jy net aanhou loop
jou verfgemorsde hande
skiet hommeltuie met ‘n pyl en boog
in die katedraal se gange
sal sy fluister in jou ore
was jou woorde en nie myne
ek sien die weerlig in jou oë
my vers kort meer beplanning
‘n beter brug en ‘n moerse koor
uur*uur. .
uur*uur. .
lank verlate strate
as еk diep raak in jou oë
en daai donker donker nagtе
as ek en jy net aanhou loop
jou verfgemorsde hande
skiet hommeltuie met ‘n pyl en boog
uur*uur. .
uur*uur. .
in die katedraal se gange
sal sy fluister in jou ore
was jou woorde en nie myne
ek sien die weerlig in jou oë
my vers kort meer beplanning
‘n beter brug en ‘n moerse koor
uur*uur. .
uur*uur. .
uur*uur. .
uur*uur
Random Song Lyrics :
- weakness's nemsis - ultinonymous lyrics
- beaurepaire - adrien gallo lyrics
- state of the art - hilltop hoods lyrics
- balba'le - בלבלה - muti taka - מוטי טקה lyrics
- 1998 - nocturnal lyrics
- dies irae - s.a.d.c. lyrics
- я люблю рыжих (i love redheads) - miidas lyrics
- luxury - epicure lyrics
- jesus come - the farstar lyrics
- masjid - deen squad lyrics