mis jou nie - ruan xen and casper stone lyrics
seisoene sal draai soos altyd
storms sal breek maar bedaar ook weer ,gee net tyd
die koue sal kom en als verryp
dan begin ons weer oor, ruk dir wortels uit
tree vir twee stap aan
kondig die einde aan
ek mis jou nie, maar ek’s dankbaar vir jou
ek mis jou nie, en ons altwee her geleer
ek mis jou nie en die liefde maak soms seer
ek mis jou nie
‘n herrinering sonder spyt
kleur die verlede in met ‘n potlood vol wysheid
daar’s baie plek vir rou verwyt
maar kan jy dit voel in hierdie stilte tyd
tree vir twee stap aan
kondig die einde aan
ek mis jou nie, maar ek’s dankbaar vir jou
ek mis jou nie, en ons altwee her geleer
ek mis jou nie en die liefde maak soms seer
ek mis jou nie
ons kruis paaie jy verstaan
soos ons sweef in ‘n wentelbaan
per toeval is so self voldaan
en mening soek kan maar bedaar
ek sal jou in my hart bewaar
ek mis jou nie, maar ek’s dankbaar vir jou
ek mis jou nie, en ons altwee her geleer
ek mis jou nie en die liefde maak soms seer
ek mis jou nie
Random Song Lyrics :
- love don't cost a dime - magixx lyrics
- perfection - switch lyrics
- anden by - h2o gang (dnk) lyrics
- purity - we're not friends anymore lyrics
- where i lay - downpor lyrics
- primetime - curt summers lyrics
- the wire - vancouver sleep clinic lyrics
- your ghost passing through - zsa zsa delacroix lyrics
- did you know - zoo rass lyrics
- no sunshine - diveinchi lyrics