iewers het ek jou verloor - ruan josh lyrics
iewers het ek jou verloor lyrics
van die eerste dag het ek geweet dis altyd, vir altyd
die belofte tussen ons wat sê jy’s myne
net myne om vas te hou
om lief te hê elke dag
maar die waarheid in jou oë begin verduister en ek luister
hoe die woorde uit jou mond net skielik min raak net min raak
jou stem weerklink
en ek gryp na dit wat daar was
hoe sal ek ooit kan weet, as jy my nie sê nie
waar ek staan hou ek aan
om my hart vir jou te gee
oor en oor van voor
sonder twyfel sonder voorgee
want iewers het ek jou
iewers het ek jou verloor
ek probeer nog ’n keer
hoor jy as ek sê
daar is een, daar’s een, net een wat ek wil hê
want iewers het ek jou
iewers het ek jou verloor
al die nagte van alleen wees
die verlange, verlange
en al sit jy hier langs my voel jy net verder en verder
praat met my
hoe kry ek jou weer vir my
hoe sal ek ooit kan weet, as jy my nie sê nie
waar ek staan hou ek aan
om my hart vir jou te gee
oor en oor van voor
sonder twyfel sonder voorgee
want iewers het ek jou
iewers het ek jou verloor
ek probeer nog ’n keer
hoor jy as ek sê
daar is een, daar’s een, net een wat ek wil hê
want iewers het ek jou
iewers het ek jou verloor
iiewers het ek jou
iewers het ek jou verloor
Random Song Lyrics :
- no doubt - dawnrooney27 lyrics
- intro (19) - different boats lyrics
- кёрст (kerst) - 808rus lyrics
- borat swamp b-side 2020 - lil darkie lyrics
- sol - cláudio matta lyrics
- rodeo - lord $hredda lyrics
- lost - nico windson lyrics
- dancinha do crack - sáviola lyrics
- będę robił swoje - xemix lyrics
- убивала (killed) - polughoul lyrics