sweet vir my sweet - ricus nel lyrics
[vers 1]
die vure brand die manne braai
my vrou is besig met die slaai
ek kyk so af en toe en smile vir haar
ons kuier gaan nou lekker bos
vanaand is al die litte los
die rugby is al klaar en ons lawaai
maar ek weet wat my girl gaan vra en sonder dat sy sê
gee ek haar toe als wat sy wil he
[koor]
ja daars ‘n sweet vir my sweet
en ‘n soentjie vir my vroutjie
en ek kyk jou in jou oë, en ek glo
ja ‘n sweet vir my sweet
en ‘n choci vi my bokkie
net ‘n iets om aan te kou want ek hou van jou
ek hou van jou
ek hou van jou
[vers 2]
die plaate speel die voete dans
hie onder die sekel maan
al het ons min het ons mekaar gevind
geen ander plek waar ek wil wees
net hie saam met jou
van al ons vriende saam partytjie hou
[koor]
ja daars ‘n sweet vir my sweet
en ‘n soentjie vir my vroutjie
en ek kyk jou in jou oë, en ek glo
ja ‘n sweet vir my sweet
en ‘n choci vi my bokkie
net ‘n iets om aan te kou want ek hou van jou
ek hou van jou
ek hou van jou
ek is lief vi jou
ek hou van jou
[vers 3]
pot het mos sy deksel
sout het mos asyn
aartapels saam met vleis en kaas gaan saam met wyn
hand aan hand hier by jou is waar ek wil bly
totdat al die perde eendag weer horings kry want…
[koor]
daars ‘n sweet vir my sweet
en ‘n soentjie vir my vroutjie
en ek kyk jou in jou oë, en ek glo
ja ‘n sweet vir my sweet
en ‘n choci vi my bokkie
net ‘n iets om aan te kou want ek hou van jou
ek hou van jou
ek hou van jou
ek is lief vi jou
ek hou van jou
ja daars ‘n sweet vir my sweet
en ‘n choci vi my bokkie
net ‘n iets om aan te kou want ek hou van jou
ek hou van jou
Random Song Lyrics :
- drowning - interlude - fritty quik lyrics
- ocalma (planete rap live session) - dj kayz lyrics
- in deep thought - chess lyrics
- topless - smoke dmc lyrics
- падающий снег в негативе (falling snow in the negative) - zayatz lyrics
- los condenaditos (live) - los fabulosos cadillacs lyrics
- find me here - stessie lyrics
- bring the receipts - blight dolezal lyrics
- three times a day - george gershwin lyrics
- milk + honey - here for you lyrics