meer as 'n vriend - riana nel lyrics
en dit voel al soos verewig
wie sou nou ged*nk het dat ons nie meer sou sweef
op die vlerke van verlief wees
nog ‘n koppie koffie sê jy ken my vrees
en jy sien alles en alles binne my word wakker as jy naby my staan
jy weet alles en alles raak te veel vir my vanaand
en ek bewe
want dit is wat jy aan my doen
is daar ‘n rede om jou nie te soen
en voel jy nie dieselfde nie
jy’t gesê jy verstaan
vergewe my
as jy d*nk dat ek jou hart mislei
daar was ‘n oomblik om weer hoop te kry
ek weet ek het jou seergemaak
jy is meer as ‘n vriend vanaand
dis ‘n maand na wat gebeur het
wie sou nou ged*nk het dat die wind sou draai
in ‘n oomblik van alleen wees
dalk net te hartkoppig en my hart verraai
want jy sien alles en alles binne my word wakker as jy naby my staan
jy weet alles en alles raak te veel vir my vanaand
en ek bewe
want dit is wat jy aan my doen
is daar ‘n rede om jou nie te soen
en voel jy nie dieselfde nie
jy’t gesê jy verstaan
vergewe my
as jy d*nk dat ek jou hart mislei
daar was ‘n oomblik om weer hoop te kry
ek weet ek het jou seergemaak
jy is meer as ‘n vriend vanaand
Random Song Lyrics :
- listen, my brother - mc kash lyrics
- lost flavour remix - sair lyrics
- local trapstar - scarfo da plug lyrics
- ruhe vor dem sturm - sam sillah lyrics
- evangelho do gueto - mc leozinho do ba lyrics
- hips don't lie (versión en español) - shakira lyrics
- thawret shaab (dk) - refugees of rap lyrics
- sonhar acordado - dealema lyrics
- rockabilly girl - the kingmakers lyrics
- ô mama - axiom lyrics