die regte tyd - riana nel lyrics
soos elke aand altyd ‘n gewoonte is sit ek weer alleen
maar aan die ander kant van die dag wil begin jy nader leun
wat ek voel is net onbeskryflik
sou jy ged*nk het dat nou uiteindelik
al die sand in die glas se ure uit sou loop jy weet
nou is die regte tyd vir liefde
nou is die regte tyd in my lewe
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
nou is die regte tyd vir liefde
nou is diе regte tyd in my lewе
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
en sê jy’s lief vir my
dis asof almal in die hele wêreld stil raak hier vanaand
en elke woord wat al ooit gepraat is die hemelruim verlaat
my hart wil stop en my moed begewe
is nie net jou nie net my gebede
dis net die hand van die een daar bo wat sy koms tel jy weet
nou is die regte tyd vir liefde
nou is die regte tyd in my lewe
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
nou is die regte tyd vir liefde
nou is die regte tyd in my lewe
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
en sê jy’s lief vir my
en jy breek my mure af alles wat daar was
en in ‘n oomblik weet ek dat die regte tyd was wat ons voor moes wag
nou is die regte tyd vir liefde
nou is die regte tyd in my lewe
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
nou is die regte tyd vir liefde
nou is die regte tyd in my lewe
nou is die regte tyd vir jou om my te kry
en sê jy’s lief vir my
Random Song Lyrics :
- die krone der schöpfung - udo jürgens lyrics
- pressure - francis sky lyrics
- flieg, flieg in die sonne - udo jürgens lyrics
- pappa - polskii lyrics
- sss - uggly lyrics
- walkin' tall - emceein' eye lyrics
- ale yaseen - ammar al nashed lyrics
- patriarch - bry-han solo lyrics
- illuminati - kidd tetoon lyrics
- romance virtual - alaska necesita volar lyrics