lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

gooi maar nog 'n buffel - piet paraat en die buffels lyrics

Loading...

tuisgemaakte karatewater,
vir ‘n starter.
kom ons vat die pad.

trap daai doppie plat.
(trap hom boetie)

jou aftershave bring die atmosfeer
so jy moet liewer minder skeer.
het jy al baardolie probeer?

daars musiek wat lawaai, want ons gaan nou braai.
draai hom op. steek hom aan. doen dit weer.
(nee, nee, nee, nie charcoal nie)

daar’s ‘n harder hout
gemaak van goud.
breek die seël
en bederf jou keel.

gooi maar nog ‘n buffel
maak dit sommer dubbel
begin stadig wikkel
(nog bietjie)
gooi maar nog ‘n buffel
maak dit sommer dubbel
begin stadig wikkel
(ja, ja, moenie suinig wees nie)

dis ‘n warm dag in afrika
‘n bar gebaar, as jy agter sit, mag jy mik en sluk.
(maar jy moet stil sit hoor)

diep-dam-duik in hartebeespoort.
baber skiet is skaars ‘n soort.
vanaand gaan ons groot.

daars musiek wat lawaai,
want ons gaan nou braai.
draai hom op. steek hom aan. doen dit weer.

daar’s ‘n harder hout
gemaak van goud.
breek die seël
en bederf jou keel.

gooi maar nog ‘n buffel
maak dit sommer dubbel
begin stadig wikkel
(nog bietjie)
gooi maar nog ‘n buffel
maak dit sommer dubbel
begin stadig wikkel

die aand raak laat
die manne het diep gepraat
sussie soek ‘n truitjie en
boetie nog ‘n vrytjie en
ek sit nog en droom
van daai goue buffelstroom
(ja ja, bederf jouself)

gooi maar nog ‘n buffel
maak dit sommer dubbel
begin stadig wikkel
(balke toe!)
gooi maar nog ‘n buffel
maak dit sommer dubbel
begin stadig wikkel
(nog bietjie)
gooi maar nog ‘n buffel
maak dit sommer dubbel
begin stadig wikkel
(wys bietjie been dame)

gooi maar nog ‘n buffel
maak dit sommer dubbel
begin stadig wikkel
(gryp ‘n bier blom piet)

gooi maar nog ‘n buffel!
(okey okey, laaste enetjie 😉

Random Song Lyrics :

Popular

Loading...