doodgewoon - patricia lewis lyrics
[verse 1]
‘n liedjie speel op die radio
ek dans in die voorhuis saam met jou
nog ‘n week is weer verby en die naweek lê voor
as ek en jy soms bietjie dorp toe ry
dan lag en praat ons die tyd verby
ek hou van jou want jy’s maar eintlik doodgewoon
[chorus]
doodgewone man kry ‘n salaris
doodgewone man wat altyd daar is
die lewe gaan maar sy gewone gang gee vir my ‘n doodgewone man
hou die wereld en al sy rykdom
en die mense wat net wil bo kom
as jy by my bly is ek teverede al d-nk die hele wereld jy’s doodgewoon
[verse 2]
jy’s stil en sterk en jy’s hier by my
die jare vlieg soos in ‘n droom verby
kinders gister klein vandag is hul klaar groot
ek kyk na jou en sien jou ouer word
die lewe is so bitter kort
ek’s lief vir jou want jy’s steeds maar doodgewoon
[chorus]
doodgewone man kry ‘n salaris
doodgewone man wat altyd daar is
die lewe gaan maar sy gewone gang gee vir my ‘n doodgewone man
hou die wereld en al sy rykdom
en die mense wat net wil bo kom
as jy by my bly is ek teverede al d-nk die hele wereld jy’s doodgewoon
[outro]
as jy by my bly is ek teverede al d-nk die hele wereld jy’s doodgewoon
Random Song Lyrics :
- bless my hustle - jaeybee lyrics
- slowdown - rose (us) lyrics
- lame - travis porter lyrics
- αισθήματα (aisthimata) - eleftheria papamichail lyrics
- nb - vepu lyrics
- mãe do patolino - carlos pegador lyrics
- last goodbye - tanner usrey lyrics
- there’s no place like home - marla gibbs lyrics
- cantando per le strade - quartetto cetra lyrics
- story love - reitnop lyrics