kom na my - nicholis louw lyrics
ek het ged-nk daaraan om die maan vir jou te bring en deur die see te swem
my liefling net vir jou
maar sou jy ook heeltyd aan my kon d-nk en wonder of ek weer een nag sal kom
en wat sou jy tog met die maan kon maak
ja wat sou jy tog met die maan kon maak
die nagte sou my opvreet sonder jou in my gedagtes
my hart sou nie die angs en droef kon staan
jou wese is vir my net soos die eerste wintersblom in mei
so bloei my hart terwyl ek vir jou wag
ja ek bloei vir jou maar ek sal vir jou wag
die somersnag is in my siel vanaand
die winters in my hart is nou verby
die lentebloeisels blom vir my soos jy en jy is naby my
jy’s hier jy’s naby my
vanaand is spesiaal net omdat jy hier langs my sit en luister en ons kan net gesels
ek kan nie glo dis ek die een by wie jy vanaand wil wees
hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf
ja hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf
kom na my kom na my
kom na my jy’s naby my
kom na my
Random Song Lyrics :
- writing on the wall - k camp lyrics
- please don't eat the daisies - doris day lyrics
- it happens - busted lyrics
- crushing the idol - imperial triumphant lyrics
- comodino - madman feat. nacho lyrics
- speechless (hitm ver.) - dean fujioka lyrics
- senor - jardin secreto lyrics
- give/up - le butcherettes lyrics
- read em & weep lyrics (feat. v. rose) - flame lyrics
- like flowers ache for spring - the winter passing lyrics