sterrestelsels - moses metro man lyrics
Loading...
geluide om my
druk my vas tot teen die grond
my hande gebind
ek praat maar niks kom uit my mond
en jy wentel om my
en jy draai hier om my
sweef ons deur die konstellasies
deur tyd en ruimte jare
ontplof die atmosfeer in droomsfeer
sterre om my
en die note in my kop
so vinnig beweeg
ek kan nou niks meer absorbeer
by die horison
strek ek uit na orion
die melkweg om my
buig deur tyd en maak my vry
sweef ons deur die konstellasies
deur tyd en ruimte jare
ontplof die atmosfeer in droomsfeer
en jy wentel om my
en jy draai hier om my
sweef ons dеur die konstellasies
dеur tyd en ruimte jare
ontplof die atmosfeer in droomsfeer
Random Song Lyrics :
- kahab toh - sayani gupta lyrics
- what's wrong with me - mass the difference lyrics
- super bad - french montana & max b lyrics
- minha plantinha - doralyce lyrics
- cut deep - in signs lyrics
- dix ans trop tôt - charles aznavour lyrics
- merry christmas, son / home for the holidays - stormitive lyrics
- clear enough - oakman lyrics
- falling star (live) - karla bonoff lyrics
- tessellataraps #3 - phunk b lyrics