klei - misc praise songs lyrics
Loading...
[intro]
ek is die klei
ek is die klei
[verse 1]
meer van jou en minder van my
is al wat ek wil hê
kom sit jou planne binne in my
kom leef jou drome deur my
dis die liefde in jou hande wat
die kraak in my hart vul
kom maak nou reg wat verkeerd is
kom maak nou heel wat gebreuk is
[pre*chorus]
ek lê my lewe neer
vir dit wat jy begeer
[chorus]
ek is die klei
kom vorm my en maak my net soos jy
[verse 2]
daar is soveel kere waar ek dinge doen
soos ek wil hê
kom vorm skaaf en skuur aan my
todat ek meer bruikbaar is
ek besef jy is die bakker
en ek maar net die klei
op jou bly wag ek
nederig en stil
[bridge]
ek wil soos jy praat
ek wil soos jy lyk
ek wil soos jy leef
ek wil soos jy wees
Random Song Lyrics :
- cançó del taxista - maria arnal i marcel bagés lyrics
- cat jesus cat - 4s4ki lyrics
- fue en la calle - neto peña lyrics
- bed with the one place - lil beit lyrics
- inferior love - him & her lyrics
- pull the punches - astral cloud ashes lyrics
- gogo wyne - latashá lyrics
- my love - sola rosa & eva lazarus lyrics
- demasiado cielo - dheformer galinier lyrics
- walk - dracoひmillz lyrics