ver van die huis af - lucas maree lyrics
ek het baie ver geloop, veel verder al gery
en agter elke einderit het nog een daar gekry
ek loop my voete vlenters om die horisin te kruis
en die randte van die wêreld vir my oë te loop wys
ek het aanhou soek, in my kar geklim gery
en agter elke einderit het nog een daar gekry
maar net sodra ek d*nk die einde is in sig skyn daar anderkant die horison ‘n helder nuwe lig
en ek is ver, ja ek is ver van die huis af
ek is baie ver
ja ek is ver (ja ek is ver)
ver van die huis af
maar hoe verder ek ook ry bly een ding my tog by want my bestemming is maar elke keer weer jy
dis maar moeilik om te bly met hierdie swerwer binne my
en die een wat dit van almal tog die beste weet is jy
dus laat my nou maar vry, om die horison te kruis
op dié manier dit weet ons tog maak jy jou hart my huis
want al is ek ver (al is ek ver)
ver van die huis af
al is ek baie ver
al is ek ver (al is ek ver)
ver van my huis af
hoe verder ek ook ry bly een ding my tog by want my bestemming bly maar elke keer weer jy
Random Song Lyrics :
- pray for me - kheba lyrics
- motivo - kiuax lyrics
- y'all gonna make me get my gun - proof lyrics
- a bagunça das gavetas (ao vivo) - parteum lyrics
- cords (aphelios' song) - marcus skeen lyrics
- alors je descends plus bas - thx4crying lyrics
- a must (streaming version) - famous dex lyrics
- dick out - og homo & big bаby gay lyrics
- vi (vulgar incantations) - veilburner lyrics
- la cosquillita - christell lyrics