kyk, kyk, kyk - lianie may lyrics
[vers 1]
jy’s ‘n boer van die vrystaat
ek staan kaalvoet in die stofpad
en jy hanna*hanna by jou venster uit
en belowe my die wêreld
jy’t jou kans verspeel meneer grootpraat
vanaand vry ek vir jan staatmaak
[voorkoor]
want ‘n man wat hanna*hanna is ‘n man wat net nie kan
en net nie die man vir my
[koor]
so kyk kyk kyk
kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
voel jy nog dieselfde as jy anders voel
neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
kyk kyk kyk
kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
voel jy nog dieselfde as jy anders voel
neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
[vers 2]
jan is ‘n yuppie en ‘n slimkop
hy dra ‘n das en hy skeer ook
en hy hanna*hanna nie by sy hilux uit nie
en belowe my die wêreld
sal maar sien waar val die looitjie
vanaand kies ek ‘n witbroodjie
{voorkoor]
maar ‘n man wat hanna*hanna is ‘n man wat net nie kan
net nie die man vir my
{koor]
so kyk kyk kyk
kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
voel jy nog dieselfde as jy anders voel
neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
kyk kyk kyk
kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
voel jy nog dieselfde as jy anders voel
neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
[brug]
en jy gooi jou klippies teen my vensterruit
maar jy gooi my venster uit
en jy bring jou blomme na my voordeur toe
om te sê dat jy is spyt
maar ek is nie die tipe meisie wat tweede kanse gee nie
maar ek is nie die tipe meisie wat sommer so ingee
{slot]
kyk kyk kyk
kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
voel jy nog die selvde as jy anders voel
neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
kyk kyk kyk
kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
voel jy nog dieselfde as jy anders voel
neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
kyk kyk kyk
kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
voel jy nog dieselfde as jy anders voel
neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
Random Song Lyrics :
- hino da mulher quadrangular - hinos lyrics
- eu choro - banda batidão do melody lyrics
- 929 - edguy lyrics
- dá graças a deus - damares lyrics
- onde estás? (argentina) - chiquititas lyrics
- eu quero ir à praia, vovô - os virgulóides lyrics
- got to be - avion blackman lyrics
- sie zerrt an mir - heimataerde lyrics
- deus está aqui - alexandre bernardino lyrics
- ogum - carlinhos d'oxum lyrics