toe ek joune was - leah sa lyrics
gee my net spasie
sê jy met grasie
ek weet hoe jy regtig voel
hou op my duld sê wat jy bedoel
waar het ons dit verloor
waar het jy my nie gehoor
ons was so goed saam gewees
maar ek het die tekens verkeerd gelees
toe ek joune was
toe ek joune was kon ek jou nog in my arms vashou
ek was so verlief
ek was mal oor jou en ek weet ek moet dit vir jou sê
net as jy nog wonder of ek terug verlang
na toe еk joune was
toe ek jounе was
toe ek joune was
ek sal jou nooit vergeet
ek was regtig lief jy weet
maar dit het jou so duur gekos
en ek het verwag dat jy my sou los
toe ek joune was
toe ek joune was kon ek jou nog in my arms vashou
ek was so verlief
ek was mal oor jou en ek weet ek moet dit vir jou sê
net as jy nog wonder of ek terug verlang
na toe ek joune was
toe ek joune was
toe ek joune was
het jy my hart gesteel my liefling
hoe gee ek dit vir iemand anders
toe ek joune was
toe ek joune was kon ek jou nog in my arms vashou
ek was so verlief
ek was mal oor jou en ek weet ek moet dit vir jou sê
net as jy nog wonder of ek terug verlang
na toe ek joune was
toe ek joune was
toe ek joune was
joune was
Random Song Lyrics :
- paris - kevin kazi lyrics
- don't belong - tjeenk lyrics
- breathe - odd palace lyrics
- demons - jam jj lyrics
- ghetto angels - fbg duck lyrics
- pish posh - entropy (artist) lyrics
- iced out - formic lyrics
- salvation - forgotten yesterday lyrics
- me, myself & i - sarmat lyrics
- 2004 (freestyle) - xatarius._ lyrics