![lirikcinta.com](https://www.lirikcinta.com/statik/logonew.png)
girls night - leah sa lyrics
ek’s ‘n ma, ek’s ‘n vrou
ek is iemand wat jou vas kan hou
ek kan lag, ek kan dans
ek kan niks sê met ‘n groot geraas
en vanaand is die aand
wat ek net bietjie uit wil gaan en asemhaal
ek wil net ‘n bietie mooi aantrek
en myself wees sonder teveel werk
dis girls night
tyd vir ‘n girls night
ons lewe vir girls night
met ‘n po10c en ‘n daiquiry
dis girls night
ons smag na ‘n girls night
daai aand wat ons so like
ons is op ge*dress om die dors te les
dis girls night
elke dag, elke aand
is ek altyd*regstaan*gaan*net*aan
moenie vra, moenie kla
moenie wys as iеts jou regtig pla
maar vanaand is die aand
wat ek nеt bietjie uit wil gaan en asemhaal
en voor ons kyk doen ons dit weer
en net vir daai aand voel ons ‘n veer
dis girls night
tyd vir ‘n girls night
ons lewe vir girls night
met ‘n po10c en ‘n daiquiry
dis girls night
ons smag na ‘n girls night
daai aand wat ons so like
ons is op ge*dress om die dors te les
dis girls night
dis girls night
Random Song Lyrics :
- цикорий (chicory) - ноль (nol) lyrics
- plainswalker - soot lyrics
- lost cause - r.j. roze lyrics
- saullēkts - lauris reiniks lyrics
- su axar, çaya dönər (“qanlı zəmi” filmindən) - elnur məmmədov lyrics
- gambol - j'von lyrics
- one eye open - mimi webb lyrics
- backbone - jade lyrics
- dresstoimpresss_ - souku lyrics
- rules of engagement - corduroy mclellan lyrics