kom bietjie hier - kurt darren lyrics
Loading...
15
oh-hey-hey!
hamba nawe!
hamba nawe!
o-ho-ho-o!
hamba nawe!
hamba nawe!
ek sien jou in die skare.
ek sien jou in die skare.
ek sien jy sing en swaai jou hande.
ek sien jy dans alleen.
ek sien jy dans alleen.
my hart vertel my dis ‘n skande.
ek speel op my kitaar.
ek speel op my kitaar.
ek wens ek was al kla-a-klaar.
ou girl ek wil nie pla nie.
maar kan ek jou nie vra.
ek kan nie wag om jou te vra nie.
kom bietjie hier.
kom bietjie hier.
kom vat my huistoe.
hamba nawe!
hamba nawe!
kom bietjie hier.
kom bietjie hier.
kom vat my huistoe.
hamba nawe!
hamba nawe!
kom bietjie hier.
kom bietjie hier.
kom vat my huistoe.
hamba ngawe!
hamba nawe!
Random Song Lyrics :
- quarter life crisis - sophia dove lyrics
- túnel - drefquila lyrics
- king$hit - gravity lyrics
- afogando - cadu' (vagaboard) lyrics
- heron - grumble bee lyrics
- ex-girlfriend - alee (country) lyrics
- ciudad de drill - fresh ep lyrics
- onde - linn da quebrada lyrics
- true sick - zazza lyrics
- your only plea - the muffler man lyrics