sê wat jy wil sê - karlien van jaarsveld lyrics
[vers 1]
ek voel onseker hier by jou
dis of als wat ek wil hou
vir ‘n tyd wag om my weg te vat van jou
en al hou ek jou nou vas
voel ek hoe jy weg draai
omdat jou hart nog nooit net myne was
[koor]
sê wat jy wil
sê wat jy wil
sê wat jy wil sê
wil jy my nie hê?
wil jy my hê?
wil jy my hê?
sê wat jy wil
sê wat jy wil
sê wat jy wil sê
ek wil die woorde hoor by jou
dat die onsekerheid ophou
[vers 2]
en jy was gister nog by my
jy het lank gebly
asof jy nie weg wou gaan
nou’s als verby
was ek dalk te gou vir jou?
of was ek net nog een wat jou hart vir ‘n seisoen kon hou?
[koor]
sê wat jy wil
sê wat jy wil
sê wat jy wil sê
wil jy my nie hê?
wil jy my hê?
wil jy my hê?
sê wat jy wil
sê wat jy wil
sê wat jy wil sê
ek wil die woorde hoor by jou
dat die onsekerheid ophou
as jy sê wat jy wil sê
[brug]
sê my wat jou hart voel
ek wil verstaan wat jy bedoel
[slot]
sê wat jy wil
sê wat jy wil
sê wat jy wil sê
wil jy my nie hê?
wil jy my hê?
wil jy my hê?
sê wat jy wil
sê wat jy wil
sê wat jy wil sê (sê my wat jy voel)
wil jy my nie hê?
wil jy my hê?
wil jy my hê? (ek wil verstaan wat jy bedoel)
sê wat jy wil
sê wat jy wil
sê wat jy wil sê
ek wil die woorde hoor by jou
dat die onsekerheid ophou
as jy sê wat jy wil sê
Random Song Lyrics :
- midtown - josh augustin lyrics
- the logical song (clubmix) - double date lyrics
- ne îndrăgostim - andreea bălan lyrics
- my way - emerald lyrics
- battlefield - emerald lyrics
- the hitchhiker - paul hansen lyrics
- when will my life begin - choo choo soul lyrics
- spaceship - eayin lyrics
- very basic to amazing - yung prospect lyrics
- bago matulog - 46 hope st. lyrics