
jy is - karlien van jaarsveld lyrics
[vers 1]
ek is nie perfek nie
ekke weet dat ek nie
die beste is in dinge
oor die hart en oor die siel
partykeer is ek simpel
ek praat te veel of bly stil
maar hoop dat jy verstaan
ek wil dit alles met jou deel
[voorkoor]
jy maak iets in my wakker
en al kom jy dit nie agter
is ek beter rondom jou
[koor]
jy is
die enigste problem wat ek bly mis
en alles is net beter as jy by is
ekke wil jou hê omdat jy jy is
jy is
[vers 2]
ek’s jammer as ek somtyds
al die goeie dinge mis kyk
ek’s jammer as ek jou nie
altyd in gedagte hou
ek hoop jy kan vergewe
en verby die dinge lewe
omdat ek jou belowe
ek d*nk altyd net aan jou
[voorkoor]
jy maak iets in my wakker
en al kom jy dit nie agter
is ek beter rondom jou (rondom jou, rondom jou)
[koor]
jy is
die enigste problem wat ek bly mis
en alles is net beter as jy by is
ekke wil jou hê omdat jy jy is
jy is
jy is
die enigste problem wat ek bly mis
en alles is net beter as jy by is
ekke wil jou hê omdat jy jy is
jy is (aah)
ekke wil jou hê omdat jy jy is
jy is
die enigste problem wat ek bly mis
en alles is net beter as jy by is
ekke wil jou hê omdat jy jy is
jy is
jy is
die enigste problem wat ek bly mis
en alles is net beter as jy by is
ekke wil jou hê omdat jy jy is
jy is
jy is
die enigste problem wat ek bly mis
en alles is net beter as jy by is
ekke wil jou hê omdat jy jy is
jy is
aah
Random Song Lyrics :
- патрон - susadcap lyrics
- łokarynki, fujarecki - golec uorkiestra lyrics
- za oknem wiatr - golec uorkiestra lyrics
- my baby lungs - brooke bentham lyrics
- quebra amar - pedro bala e os holofotes lyrics
- out of place - pxpercutt lyrics
- scales of justice - living in a box lyrics
- manou natarsoon - sattar lyrics
- look at meme! - very smurt lyrics
- can't fwu - nyc dj lyrics