wat het van ons geword - juanita du plessis lyrics
het so hard probeer baklei
dit alles probeer vermy
daar kom ‘n dag waar jy die waarheid in die oë moet kyk
ons het niks meer vir mekaar te sê
ek weet nie meer wat jy wil hê
want die mure wat jy bou het net te hoog geword
jy sit alleen daar in jou hoekie
ek sit alleen hier in myne
wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
jy raak nie meer aan my nie
jy soen my nie meer
daar’t ‘n stilte tussen ons kom lê
‘n stilte wat alles sê
ek wil jou nooit verloor nie
maar sê my wat bly oor
jy’s ‘n vreemdeling vir my
as ek praat kyk jy verby
kan jy nie hoor hoе my hart huil hier aan die binnekant
hoе het tyd ons so vevreem
waar is alles heen
die alleenheid in my siel het nou my vriend geword
jy sit alleen daar in jou hoekie met jou eie gedagtes
ek sit alleen hier in myne
wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
jy raak nie meer aan my nie
jy soen my nie meer
daar’t ‘n stilte tussen ons kom lê
‘n stilte wat alles sê
ek wil jou nooit verloor nie
maar sê my wat bly oor
ek sal aanhou hoop
aanhou droom
dat ons dinge weer kan regmaak
as jy net wil sê
net wil sê
of jy my nog wil hê
wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
jy raak nie meer aan my nie
jy soen my nie meer
daar’t ‘n stilte tussen ons kom lê
‘n stilte wat alles sê
ek wil jou nooit verloor nie
maar sê my wat bly oor
wat het van ons geword
Random Song Lyrics :
- called out (feat. cityworship) - city harvest church lyrics
- pinky ring (feat. smokepurpp & rick ross) - lil' pump lyrics
- your love is better - jon thurlow lyrics
- soft - motionless in white lyrics
- every single day - nerveguns lyrics
- sleigh ride - miley cyrus lyrics
- $hawty - wave lord lyrics
- gratitude - ingeborg lyrics
- pá pá pá pá! - costa gold lyrics
- älter brutaler skrupelloser (outro) - kollegah & farid bang lyrics