spreek lewe - juanita du plessis lyrics
ek spreek lewe
ek spreek lewe
want elke woord uit my mond het krag
deur die bloed van jesus
ek spreek lewe
ek spreek lewe
omdat hy in my is gee hy my die mag
deur die bloed van jesus
onder my voet sal die vyand se kop verbrysel
sy woord is die waarheid daarom is daar gaan twyfel
deur hom is ek bo ek is nie onder nie
deur hom is ek eerste en nie laaste nie
want ek is die kop en nie die stert nie
sy guns sal my volg want my spore lê deur hom
want dis wat sy beloftes sê
ek spreek lewe
ek spreek lewe
my ingang en my uitgang sal hy bewaar
deur die bloed van jesus
ek spreek lewe
ek spreek lewe
of ek sit of opstaan hy is altyd daar
deur die bloed van jesus
deur hom is ek bo ek is nie onder nie
deur hom is ek eerste en nie laaste nie
want ek is die kop en nie die stert nie
sy guns sal my volg want my spore lê deur hom
want dis wat sy beloftes sê
ek spreek lewe
ek spreek lewe
ek spreek lewe
deur hom
deur hom is ek bo ek is nie onder nie
deur hom is ek eerste en nie laaste nie
want ek is die kop en nie die stert nie
sy guns sal my volg want my spore lê deur hom
want dis wat sy beloftes sê
sy guns sal my volg waar my spore lê
want dis wat sy beloftes sê
Random Song Lyrics :
- pushing p - lil unky lyrics
- guapanese - itzdropshawty lyrics
- в дубае (in dubai) - bezzubik lyrics
- rolling stones - gimme shelter (1969) [sub urban remix] - sub urban lyrics
- i don't like it - ricci martin lyrics
- calmaria - alva (pop) lyrics
- sentadillas - king kue lyrics
- northface - riski lyrics
- noget for nogen - anders sg lyrics
- fevkalade bir rezaletin peşindeyim - kayra lyrics