sewe dae - juanita du plessis lyrics
ek kon nie wag om jou weer te sien nie
ek het vêr gery
sewe dae en sewe nagte
net om jou te kry
jy’t gevra of ek weer sal terug kom
om jou te haal
hoe kan ek jou dan ooit vergeet
ons praat dieselfde taal
en ek sê
hey, jy (hey, jy)
kom saam
en ek sê
hey, jy (hey, jy)
ek vat jou saam
kom ‘n bietjie nader vat, vat
my hart vir jou vanaand
net ‘n bietjie nader, gee my
gee my net jou hart
sit ‘n bietjie stywer, voel, voel
my hart is aan die brand
ek is rêrig mal oor jou
kan ek jou nou maar hou
dit was nog altyd net jy wat my gelukkig maak
ek het elke aand gedroom, gewens
om net aan jou te raak
onthou jy nog jou belofte
jy sal wag vir my
sewe dae en sewe nagte
ek het jou gekry
en ek sê
hey, jy (hey, jy)
kom saam
en ek sê
hey, jy (hey, jy)
ek vat jou saam
kom ‘n bietjie nader, vat, vat
my hart vir jou vanaand
net ‘n bietjie nader, gee my
gee my net jou hart
sit ‘n bietjie stywer, voel, voel
my hart is aan die brand
ek is rêrig mal oor jou
kan ek jou nou maar hou?
Random Song Lyrics :
- my boo - rawska lyrics
- could it be magic - single edit - barry manilow lyrics
- respectful - cfo$ lyrics
- life - thc_watseba lyrics
- lets take it back - uptown lyrics
- morning sun - potatohead people lyrics
- radio stereo - radio edit - duck sauce lyrics
- ich bin dein pilot - michael wendler lyrics
- harrison lesser - the reytons lyrics
- basic - nitrah neon lyrics