my vreugde - juanita du plessis lyrics
liefde is maar net ‘n woord
tot iemand jou hart kom aanraak
en hierdie woord laat lewe kry
‘n huis is maar net ‘n huis
tot iemand dit ‘n tuiste maak
dan’s dit ‘n plek waar hierdie liefde bly
as daar hemel op aarde is
sal dit hier wees waar ek wil rus
waar ek jou net naby aan my
naby aan my kan hou
hierdie is my hart se huis
waar die vreugde in my lewe wys
en ek jou net naby aan my
naby aan my kan hou
die diepste redes van geluk
het ek hier by jou gevind
mag wat ons het nooit verdwyn
by jou voel ek tervrede
waar dit veilig en bekend is
mag die son altyd oor ons skyn
as daar hemel op aarde is
sal dit hier wees waar ek wil rus
waar ek jou net naby aan my
naby aan my kan hou
hierdie is my hart se huis
waar die vreugde in my lewe wys
en ek jou net naby aan my
naby aan my kan hou
dis alles wat ek ooit wou hê
hier waar die liefde in my lewe lê
as daar hemel op aarde is
sal dit hier wees waar ek wil rus
waar ek jou net naby aan my
naby aan my kan hou
hierdie is my hart se huis
waar die vreugde in my lewe wys
en ek jou net naby aan my
naby aan my kan hou
naby aan my kan hou
Random Song Lyrics :
- combutta losca - claver gold lyrics
- 24/7 (berlin) - roland kaiser lyrics
- sold separate - ohana bam lyrics
- fotografies - giorgos tsalikis lyrics
- fila de ex-mulher - angela ro ro lyrics
- 2001 - superheart lyrics
- ești prea perfectă - radu sîrbu lyrics
- 20k dior - zah & shwin & kalou lyrics
- bad boy - nksn feat. m.o.030 lyrics
- waltz in c minor - toddler on the roof lyrics