mengelmoeskardoes - juanita du plessis lyrics
meer as die vrot in ‘n vrot pampoen
groter as hentiesbaai se wengaljoen
meer as die woes in ‘n mengelmoeskardoes
meer as al die tieners wat op mxit chat
verder as die sesse van gibbs se bat
meer as die gees by klein karoo kunstefees
jy d*nk jy’s lief vir my maar ek lief jou meer
jy d*nk jou hart klop vir my maar ek kan myne nie keer
as jy my wil druk hou ek jou stywer vas
soen my gou, en ek sal jou verras
sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
ek lief jou meer
langеr as die draai van die kaapse draai
diеper as die see in ‘n weskusbaai
wyer as wyd, hoër as die hoogste berg
meer as al die borrels in my borrelbad
groter as die potholes op die noordwes pad
verder as vêr, langer as die n1 lyn
jy d*nk jy’s lief vir my maar ek lief jou meer
jy d*nk jou hart klop vir my maar ek kan myne nie keer
as jy my wil druk hou ek jou stywer vas
soen my gou, en ek sal jou verras
sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
ek lief jou meer
ek lief jou meer
Random Song Lyrics :
- pyramids - whyzdom lyrics
- far away - lacuna (라쿠나) (kor) lyrics
- nie so sein wie all die anderen - mono & nikitaman lyrics
- durna qatarı - shamo mammadov lyrics
- талисман (mascot) - kavabanga depo kolibri lyrics
- how i feel - rells smith lyrics
- vita vera - letteredistrada lyrics
- fool - djo lyrics
- jeans strappati - gambacorta lyrics
- imali* - sir trill lyrics