kruidjie roer my nie - juanita du plessis lyrics
jy’s ’n bondeltjie liefde
as ons donkiekar ry
en die stadsliggies waai
vêr by ons verby
jou oë is so mooi
en my hart is die prooi
my hart in die weegskaal
reg in my kraal
my hart in die weegskaal
reg in my kraal
kruidjie roer my nie
dis die naam wat jou vrinne jou noem
maar kruidjie roer my nooit weer nie
dis hoe ek voel as ek jou soen
in ‘n huis of paleis
‘n pondok of ’n hok
met jou aan my sy
gaan die wêreld verby
liefde het sy flikkertjie flikker gegooi
en die hart binne my
‘n gewilligе prooi
die hart binne my
‘n gewilligе prooi
kruidjie roer my nie
is die naam wat jou vrinne jou noem
maar kruidjie roer my nooit weer nie
dis hoe ek voel as ek jou soen
jy’s ‘n bondeltjie liefde
as ons donkiekar ry
en ek speel konsertina
vir jou en vir my
wat maak alles saak
waar ons twee gaan bly
in waterkloofrif of langs paddafontein
in waterkloofrif of langs paddafontien
kruidjie roer my nie
dis die naam wat jou vrinne jou noem
maar kruidjie roer my nooit weer nie
dis hoe ek voel as ek jou soen
Random Song Lyrics :
- cyoa 5 - classified lyrics
- the cure for the pain - gretchen peters lyrics
- nobody do it like us - rapper big pooh lyrics
- the sower - richard jensen lyrics
- los que menos tienen - la franela lyrics
- #hot16challenge - malarz lyrics
- tir na n'óg - thanateros lyrics
- content - k.a.a.n. lyrics
- like it or not - rose lyrics
- hawkling street - tristam lyrics