jesus gee krag - juanita du plessis lyrics
waar is jou vreugde voel jy belas
is jy vermoeid
jesus gee krag
is jy eensaam voel jy alleen
vertel dit vir hom
want krag sal hy gee
hef op jou hande
verhef jou stem
vra vir jesus wat jy wil hê
hy gee jou vrede
die ewige lewe
vir wie op hom wag
gee jesus krag
vir wie op hom wag
gee jesus krag
voel jy verlore te moeg om te stry
leun maar op hom
want krag sal jy kry
het jy soms vrese te bang om te lag
vertrou maar op hom
want jesus gee krag
hef op jou hande
verhef jou stem
vra vir jesus wat jy wil hê
hy gee jou vrede
die ewige lewe
vir wie op hom wag
gee jesus krag
vir wie op hom wag
gee jesus krag
tydens ‘n siekbed, langs ‘n graf
hou vas aan hom
want jesus gee krag
hef op jou hande
verhef jou stem
vra vir jesus wat jy wil hê
hy gee jou vrede
die ewige lewe
vir wie op hom wag
gee jesus krag
vir wie op hom wag
gee jesus krag
Random Song Lyrics :
- finest 2 - vlone975 lyrics
- raining in osaka - sadeyes lyrics
- time will heal her - døssi lyrics
- поездка в вену - ascii-dog lyrics
- слёзы (tears) - wisherka lyrics
- ima be the best (remix) - lil tacta & imad abedin lyrics
- goat - fyaril lyrics
- aklımda - afil azur lyrics
- killer (single edit) - seal lyrics
- stick? - capzlock lyrics