![lirikcinta.com](https://www.lirikcinta.com/statik/logonew.png)
dis wie u is - juanita du plessis lyrics
wie kan weet
wie kan dit verstaan
wie begryp, die krag van u naam
die engele sing dit en die hemel getuig
daar is geen ander een, daar is geen ander een
u is n groot god, dis wie u is
u is n groot groot god, dis wie u is
en u is lief vir my, dis wie ek is
u is lief vir my, dis wie ek is
dis wie u is
daar is vuur wat brand, hier diep binne my
met n dankbare hart, wil ek voor u belei
tot aan die einde, aan u sal ek eer bring
my redder my rots, my redder my rots
u is n groot god, dis wiе u is
u is n groot groot god, dis wie u is
en u is lief vir my, dis wie еk is
u is lief vir my, dis wie ek is
u is lig, u is hoog
u is koning, tot in ewigheid
u is n groot god, dis wie u is
u is n groot groot god, dis wie u is
en u is lief vir my, dis wie ek is
u is lief vir my, dis wie ek is
u is n groot god, dis wie u is
u is n groot groot god, dis wie u is
en u is lief vir my, dis wie ek is
u is lief vir my, dis wie ek is
want dis wie u is
dis wie u is
Random Song Lyrics :
- cansado - tanb & dikas lyrics
- queen - energydrink lyrics
- 그 밤 그 밤 (sweet memories) - jannabi (잔나비) lyrics
- all for one - david robertson (us) lyrics
- beautiful vulnerable unreliable unreachable broken - jay and the coffee lyrics
- turn me - stars in stereo lyrics
- left on read - sam avry lyrics
- boomer - gaël faye lyrics
- another - debaphh lyrics
- manifesto - dorothy waste lyrics