dis tyd - juanita du plessis lyrics
[vers 1]
ek weet waar om weg te kruip
hoe om die muure om my te bou
ek weet hoe om hierdie wrede wêreld aan die ander kant te hou
te lank hier rond gedwaal
[pre*koor]
my woorde toe gesluit
daar’s ‘n beter pad vir my
ek weet ek moet hier uit
[koor]
dis tyd, dis tyd vir ‘n nuwe begin
hier en nou, sonder twyfel sonder huiwering
genoeg is genoeg
hierdie oorlog in my hart is verby, dis verby
dis nooit te laat nie, daars altyd kans
vir ‘n weer begin
[vers 2]
daars lig aan die buite kant
dit lê en wag vir my
ek weet hierdie dooie vuur in my hart moet weer nuwe lewe kry
te lank teen myself baklei
[pre*koor]
die waarheid toe gesluit
daars ‘n beter pad vir my, ek weet ek moet hier uit
[koor]
dis tyd, dis tyd vir ‘n nuwe begin
hier en nou, sonder twyfel sonder huiwering
genoeg is genoeg
hierdie oorlog in my hart is verby, dis verby
dis nooit te laat nie, daars altyd kans
vir ‘n weer begin
dis tyd, dis tyd vir ‘n nuwe begin
hier en nou, sonder twyfel sonder huiwering
genoeg is genoeg
hierdie oorlog in my hart is verby, dis verby
dis nooit te laat nie, daars altyd kans
vir ‘n weer begin
Random Song Lyrics :
- ladies in their sensitivities - various artists lyrics
- freestyle hd - jeune ras lyrics
- contrix - the vets lyrics
- paska kesä - nost3 lyrics
- timber - timber lyrics
- from the inside (junior vasquesz mix) - gioia bruno lyrics
- still strugglin' - too $hort lyrics
- gita fuori porta - teresa gatta lyrics
- it's your voodoo workin' - charles sheffield lyrics
- añejo w - los caligaris lyrics