bitter - jo black lyrics
bitter – jo black
ek sukkel om te slaap
ek kan nie asemhaal
so bang dat ek verloor jou
so bang dat ek verloor jou
jy het my gebreek
het alles omgegooi
daar’s niks wat ek wil hê nie
niks behalwe jou
ek is bitter lief vir jou
ek is bitter erg oor jou
ek is bitter so baie
maar ek’s nie oor jou
ek is bitter verby
kan nie genoeg van jou kry
maar ek het ‘n groot vrees
wat by my sal bly
so bitter bang dat ek verloor jou
so bitter bang dat ek verloor jou
so bitter bang dat ek verloor jou
so bitter bang dat ek verloor jou
so bitter bang dat ek verloor jou
so bitter bang dat ek verloor jou
net die tyd sal leer
sal ons die storms af kan keer
ons was so naby aan die rotse
so naby aan die rotse
met jou hier aan my sy
sal ek my arms af baklei
daar’s niks wat ek wil hê nie
niks behalwe jou
ek is bitter lief vir jou
ek is bitter erg oor jou
ek is bitter so baie
maar ek’s nie oor jou
ek is bitter verby
kan nie genoeg van jou kry
maar ek het ‘n groot vrees
wat by my sal bly
so bitter bang dat ek verloor jou
so bitter bang dat ek verloor jou
so bitter bang dat ek verloor jou
so bitter bang dat ek verloor jou
so bitter bang dat ek verloor jou
so bitter bang dat ek verloor jou
ek is bitter lief vir jou
ek is bitter erg oor jou
ek is bitter so baie
maar ek’s nie oor jou
ek is bitter verby
kan nie genoeg van jou kry
maar ek het ‘n groot vrees
wat by my sal bly
so bitter bang dat ek verloor jou
Random Song Lyrics :
- dad (snippet) - maurcus (qpid) lyrics
- don't waste my time (remix) - lil breezy lyrics
- no clue - halestorm lyrics
- d&g - machine gun kelly lyrics
- ah’ va chavela - bersuit vergarabat lyrics
- drop the bomb - swizzz lyrics
- everything's gonna be alright - mus lyrics
- just one last time (feat. taped rai) [deniz koyu remix] - david guetta lyrics
- habits (stay high) - oliver nelson remix - tove lo lyrics
- bang bang - eko fresh lyrics