die blonde matroos - jim reeves lyrics
sy staan op die hawe van tafelbaai strand,
haar seemans-geliefde hou sy by die hand
sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer
sy het glad geen tuiste en moederlief meer…
neem my, o matroos, neem my saam as jy swerwe
by jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
neem my, o matroos, neem my saam as jy swerwe;
y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Random Song Lyrics :
- i serenata - arleta lyrics
- downhill fast... (interlude) - big lax lyrics
- pussy juice - philsner lyrics
- the vine - reece sullivan lyrics
- candy floss - cake pop lyrics
- i threw away the rose - carl smith lyrics
- want you back - laycon lyrics
- ted album outro - tedonthebeat lyrics
- danser på kanten - jonathan floyd lyrics
- backwards and forwards - the prvlg lyrics