brackenfell boys choir - jack parow lyrics
uh uh
jack parow check ‘it alweer in die kak
uh
[verse: 1]
dit het alles begin een aand by een of ander bar
dit was pretty d-mn laat en ek was pretty d-mn gaar
mind my own business toe wink wink ‘n meisie my van die oorkant
ek dog ek is nie ‘n poes nie laat ek maar fokken oorstap
ek betree haar versigtig soos ‘n leeu sy prooi op die savannah
vee die sweet af van my han’e soep soep so aan my branna
ek het goeie (g) hoop gehad vir wat hierdie wink als kon behels
sy se wat sit jy so alleen soek jy iemand om te gesels (h-llo)
ek sit toe maar daar en ons begin praat heel fokken lekker
sy vertel my van haar pa se plaas en sy nuwe groot groen trekker
sy se sy verstaan nie hoe meisies ouens kan he nie
sy wil kak aanvang en nooit vir niemand hoef te se nie
soos die aand aangang begin al hoe nader aan my te leuen
sy kyk my diep in die oe en sy vat saggies aan my been
sy se vir my sy voel ‘n spesiale konneksie
is dit net sy of kort haar mind (se ek) miskien korreksie
so loop die aand aan en aan ek sweer seker maklik 3 ure het verbygegaan
needless to say ek dog ek het hierdie meisie vasgevang
toe sak daar ewe skielik op my skouer ‘n reuse hand van ‘n man
hy se wat de fok is die, die’s my fokken meisie
ek kyk verbaas oor na haar ewe skielik sing sy ‘n ander wysie
hierdie ou probeer al heel aand by my aanle
ek se nee sy se ja
hy wil meer as vriendskap he
goeie fok nou is ek binne in my poes in
die ou gryp my aan my kraag en swaai my ‘n goeie loesing
hy poes my so hard ek weet nie waar de fok ek is nie
dis ‘n fokken wonderwerk ek het nie in my broek gepis nie
so volgende keer as jy lus voel vir ‘n hoer
gaan kyk by die boonste bar in shack die bloedkolle op die vloer
[hook] x 2
hierdie is ‘n liedjie
oor hoekom jy nooit ‘n ander ou se meisie moet steek nie
hoekom jy nooit moet d-nk dat jy is die man nie
hoekom jy nooit na ‘n boere bar moet gaan nie
[verse: 2]
vers twee hoe de fok sal ek begin
ok laat ek eers die feite na die lig bring
dit was weereens by een of ander bar
dit was weereens pretty laat en ek was weereens pretty gaar
die barman het gestaan trots in sy springbok trui
agter die bar was daar ‘n sign ons dans net op de la rey
net daar en dan moes ek seker maar gegaan het
net daar en dan moes ek al die feite vasgevang het
maar ek bestel toe maar vir my nog ‘n stywe doppie
en scan die kamer om vir ‘n potensiale bokkie
net daar het ek my eerste fout gemaak
die eerste reel van brackenfell moet nooit oogkontak maak nie
(wat kyk jy)
jy weet mos hoe dit gaan met daai gespierde diere
net twee biere en hulle verloor al hulle maniere
anyway needless to say
hierdie ou like toe mos mos nou net mooi fokkol van my
hy begin toe soos die poes wat hy is my heeltyd uitkyk
‘n fight was my voorland ek kon dit in die fokken lug ruik
na ‘n paar doppe moes ek maar toe ‘n pis gaan vang
so ek stroll toe rustig af na die pisplek in die gang
toe oppad na my toe stap daar ‘n ou toppie
hy gee my ‘n skouer en se hy like nie van hip-hop nie
poes ek soek ‘n goeie comeback sit my apies op ‘n stokkie
maar al wat ek kan se is ‘bleh bleh’ soos ‘n fokken corky
fok ek stap nader hy gryp my try my broek optrek
hy tune my mannetjie ek d-nk jy is by die verkeerde plek
ek tune hom ek hou nie daarvan as mense aan my ruk nie
maar die fokken doos wil nie ophou aan my pluk nie
toe obviously raak alles deurmekaar en ek se bedaar
hy slaat my gaa(r) vee my gesig af op die bar
ek try ‘n laaste attempt van nou is ek afgepis
ek staan op slaan maar ek swing en ek mis
poes daar’s probleme hy slaat my uit my klere
toe moet ek huis toe draf met my hande op my pere
so as jy in ‘n common plek kuier maak seker dis jou dorp
want as pyl mense party kry dit reg om gepoes te word
ho$h ho$h
[hook] x 2
[verse: 3]
hierdie is ‘n liedjie
fout
so where do bad folks go when they braai
they come down to bellville want hy’s naai kwaai
kyk in my boot al die guns is gelaai
ons eet steak en chips baby fok die slaai
so where do bad folks go when they braai
they come through to bellville and we all get high
kyk in my boot al die guns is gelaai
ons eet steak en chips baby fok die slaai
yes yes jack parow
parow en vegas show, die vegas en parow show
al twee kante, watse kant toe
yes let’s go
uh
deel met jou tjommies!
Random Song Lyrics :
- ovo season (ft. kevin, the llama) - king dcn lyrics
- the captain and the kid (live) - jimmy buffett lyrics
- misery - hell's manager lyrics
- a desert in the heart - undying lyrics
- de hoogste tijd - rudi carrell lyrics
- bad dreams (piano version) - faouzia lyrics
- friends & enemies - pacii lyrics
- the weekend - adam hood lyrics
- mind games - ajey lyrics
- the way back - tyler wood lyrics