lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bamba - isiieboi cpt, rejx entertainment, local fam records lyrics

Loading...

nou eks die

nou eks die goat is kla gewys
maak nou music sy wil taste
sy wil aan bamba skit hai lyf
sy wil mos jol sys fokkel styf

nou dies die ding ja ek is trug
soek jou kindtjie sy wil vlug
sy soek vi my ja sy is lis
ekse jou kindtjie gat ek blis

wil jy huistoe skyf saam my
wies gereed os gat nou ry
os klok aan uit nou by jou ma
ekse vanaand maak os mistakes

is mr playa en malxrd
jy wietan goat gat ha nou kry
en ja dit battie jy raak kwaad nie
sy wil saam met ons aan gly

ekse nou wag kom trug
draai nou om en buig jou rug
is mr playa eks trug
ek vat die game aan is my plieg
nou bamba, aii nou bik it nou mama
kom jy aan op en jy gooi it vir papa
ek issan playa die goat ini shlabas
vra vi jou kin ja sy roep my aan dada

woz woz woz is is is isiieboi

hie kom die rejx

it’s die locals vat dala mahn

woza isiieboi

ek sê mysie

skut jou lyfie

ek sê kyk hier gooi n bygie

eke weet dat jysi styfie
niks van mooi nie

kan nie kry nie

jy weet mos hai werki bymy nie
ek kan nie lank meer hier bly nie

hulle gan niks van my meer kry nie

jy weet mos hai werk nie by my nie

nou bamba
al jou mense kan kamka
by die huis os gan haal ha 7655 vani waks jah
hierso maak os net plak vas
sys te pragtag
vat ek ha dak af
sys te lastag
sys vani rak af
nette sapag
gat ek sy lat vat
op en af
wat hou jy jou bakgat

nou bamba
al jou mense kan kamka
by die huis os gan haal ha 7655 vani waks jah
hierso maak os net plak vas
sys te pragtag
vat ek ha dak af
sys te lastag
sys vani rak af
nette sapag
gat ek sy lat vat
op en af
wat hou jy jou bakgat

Random Song Lyrics :

Popular

Loading...