my hart - francois van coke lyrics
dis moeilik om eerlik in hierdie tye te wees
jy lyk onbeïndruk met my desperate vrees
maar die lewe raak beter
solank jy net oorleef
redder uit die voorstede
verstand is jou gegee
my hart verloor
die hartseer is oor
my hart verloor
die hartseer is oor
woorde kan toor
almal kneus na ‘n harde hou
dan moeilik om weer te vertrou
my hart verloor
die hartseer is oor
my hart verloor
ons almal is dalk nie dieselfde nie
maar bloed vloei deur ons almal
voer suurstof na die vlees
die tyd maak beter
solank ons net probeer
net woorde op n hemp
en teen n wit muur
my hart verloor
die hartseer is oor
my hart verloor
my hart verloor
die hartseer is oor
woorde kan toor
almal kneus na ‘n harde hou
dan moeilik om weer te vertrou
my hart verloor
die hartseer is oor
my hart verloor
my hart verloor
die hartseer is oor
my hart verloor
my hart verloor
die hartseer is oor
my hart verloor
almal kneus na ‘n harde hou
dan moeilik om weer te vertrou
my hart verloor
die hartseer is oor
my hart verloor
my hart verloor
my hart verloor
my hart verloor
Random Song Lyrics :
- サヨナラは雨の日.... (sayonara wa ame no hi...) - speed lyrics
- calabrese - x999 lyrics
- changes - remix - not klyde lyrics
- bad moon rising (fogerty's factory version) - john fogerty lyrics
- shawty - lxst kidd lyrics
- changes - joel fletcher & kennyon brown lyrics
- national rap show freestyle - babylucifa lyrics
- snitch - ayke269lwnz lyrics
- star dust - ha dong-qn lyrics
- ego sum pauper (rolfa mix) - rolf harris lyrics