prioritiseer - fokofpolisiekar lyrics
prioritiseer
salueer die vurige moedeloosheid
die klank van skynbare ident-teit
(jou slagspreuk hier)
onversk!llig van formaat
waarskynlik nagemaak
prioriteit no. 01
kom lewendig hier uit
jou merke sal getuig
harsings by my skedel uitgesuig
‘n ritueel
‘n fees
om my id op te offer
vir almal wat wil leef
tap die vatte leeg
die houer
het sy gees gegee
prioriteit no. 01
kom lewendig hier uit
jou merke sal getuig
van ‘n toomlose leefstyl
wees bly jy’s vry
jy’s gefok
so nou fok jy ons
jou merke sal getuig
van ‘n aktiewe wanhopigheid
jy’s gefok
en nou fok jy ons
al le my gemoedstoestand so blou
sal ek altyd die berge kan onthou
die poel water weerkaats
die flitse die riete
die beloftes van liefde
wat die wolke geheim hou
maar verklap in uitbarstings
ons hande raak skaars
maar dit dien as geleier
Random Song Lyrics :
- candy floss - naomi lyrics
- underwater love - bobbi bandido lyrics
- geluk - miel cools lyrics
- bojack - rebmund lyrics
- japanese - vietto lyrics
- całkiem szczerze serio - sqvbi lyrics
- una canción para la magdalena - andrés suárez & elvira sastre lyrics
- freedom, love, minus 10 - dollshead lyrics
- what gives? - fog lyrics
- with me - 히피는 집시였다 (hippy was gipsy) lyrics