meer - droomsindroom lyrics
adrenalien loop by my voorkop af
dit voel of ek vir myself sit en wag, om te dooi my kop is seer, dis maandag oggend dit voel al klaar meer uit beheer
ek wil meer wees, ek wil meer wees, ek wil meer wees
ek wil meer wees vir myself
ek wil meer wees, ek wil meer wees, ek wil meer wees
ek wil meer wees vir myself
soms wil ek skree op die wolke spring
alles vergeet want niks maak sin, die wêreld brand, my kop is seer, dis maandag oggend ek voel al klaar weer uit beheer
ek wil meer wees, meer wees, meer wees
ek wil meer wees vir myself
ek wil meer wees, meer wees, meer wees
ek wil meer wees vir myself
ek wil meer wees, meer wees, meer wees
ek wil meer wees vir myself
ek wil meer wees, meer wees, meer wees
ek wil meer wees vir myself
ek wil meer wees van myself vir myself
Random Song Lyrics :
- siyahım ben - bulut atlası lyrics
- mother of all sorrows - old night lyrics
- teenage love - team spirit lyrics
- famous fighters (skit) - wu-tang lyrics
- sleep talking - charlotte lawrence lyrics
- shou elfekrah - yacoub shaheen lyrics
- ขันหมากล่ม - the rube lyrics
- álcool - jão lyrics
- manners maketh man - nerdout lyrics
- fetty - fetty brothers lyrics