amen - droomsindroom lyrics
maar wees gerus jy staan nie langs reuse nie
inteendeel, daar’s plek vir een of twee
sê jy benodig, maar almal nodig
geleënde wind*baadjies
druk my vas vir een sekonde
los my weer sonder asem
spoeg emosie sonder skaamte
in die donker aande skree amen
mos altyd reg of sleg, hel ek weet nie meer nie
inteendeel hierdie voel te bekend
noem my verlore of dalk gebroke, ag fok, noem my sommer albei
druk my vas vir een sekonde
los my weer sonder asem
spoeg emosie sonder skaamte
in die donker aande skree amen
druk my vas vir een sekonde
los my weer sonder asem
spoeg emosie sonder skaamte
in die donker aande skree amen
en almal sê jy benodig, maar almal nodig, jy
sê jy benodig, maar almal nodig, jy
sê jy benodig, maar almal nodig, jy
sê jy benodig, maar almal nodig
en druk my vas vir een sekonde
los my weer sonder asem
spoeg emosie sonder skaamte
in die donker aande skree amen
skree amen
Random Song Lyrics :
- sayonara! - nolan lewis lyrics
- muito especial - rony barba e mari lu lyrics
- just listen - enrico james lyrics
- cuban mood - hollysiz lyrics
- vaikus on valus - nublu lyrics
- 忘れっぽい天使 (wasureppoi tenshi) - kaho nakamura lyrics
- woah - vahsoong lyrics
- sloppy - thouxanbanfauni lyrics
- help you - prado menor lyrics
- sete pras sete - sol lyrics