
mejuffrou sonneblom - die heuwels fantasties lyrics
[intro]
jy lieg altyd as jy lag
jy d-nk seker ek is stupid of iets
en as jy weg is voel ek neuroties
nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie
[vers 1]
ek’s op daardie
24-uur-nag-kan-nie-beter-voel-nie-kom-3×10 to die mag 8km/h-af-in-my-woonstel-tipe trip
tyd vlieg so stadig
mis jou lekker goed lippe, groot geword op die 80’s stuff
ons was by die drive-thru deur, nooit te vroeg om verlief te raak nie
elke klein dingetjie doen dit net weer
mejuffrou, die waarheid maak seer op daai plaas pad
my hart was die losprys , ek gee nie meer om nie
bye-bye
net nog iemand wat jy lief gehad het
bye-bye
[koor]
mejuffrou sonneblom, liefling, londen
dans met ’n vreemdeling
na-na-na-na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
jy’s my sonneblom, liefling, londen
dans met ’n vreemdeling
na-na-na-na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
[vers 2]
jy lag as jy lieg
jy d-nk seker ek is die agtergrond
nou dans ek asof daar twee van jou is
en as jy weg is voel ek neuroties
nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie
en die tyd vlieg so stadig, die tyd vlieg so stadig
mens lewe verniet, van faktuur tot faktuur
breek die borde teen die muur
kan nie lekker sien nie, so kom ons doen dit net weer
[koor]
mejuffrou sonneblom, liefling, londen
dans met ’n vreemdeling
na-na-na-na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
jy’s my sonneblom, liefling, londen
dans met ’n vreemdeling
na-na-na-na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Random Song Lyrics :
- imagínatelos cagando - koma lyrics
- rycerz niepokalanej - pokój i dobro lyrics
- o astronauta - jonas astronauta lyrics
- down low - teddy thompson lyrics
- portrait - nomrah lyrics
- questo pianoforte - peppe fonte lyrics
- we can't be friends - lou the human lyrics
- iiisuiiiciiide iiiviiisiiion - iiiamforevermaiii lyrics
- [bleed blood] - camellia lyrics
- attached to evil - yamatto lyrics