bietjie hoop - die heuwels fantasties lyrics
[vers 1]
‘n biejtie hoop, is al wat mens kort
ietsie om aan vas te klou
‘n wrede, wonderlike wedstryd dis ma hoe dit loop
almal soek korrels
loop een of ander tyd by die uurglas uit
[koor]
‘n bietjie hoop
net ‘n bietjie hoop
maak jou hart se hekke oop
maak you hart se hekke oop
maak you hart se hekke oop
‘n bietjie hoop
mos al wat mens kort
maak you hart se hekke oop
maak you hart se hekke oop
[vers 2]
‘n klein biejtie hoop, is al wat mens kort
ietsie om aan vas te klou
en as dit is hoe hy loop, hou my regop
lug soos n veer [?] soos die grond
maak you hart se hekke oop
maak you hart se hekke oop
‘n bietjie hoop
mos al wat mens kort
maak you hart se hekke oop
maak you hart se hekke oop
[outro]
kan nie kla nie
kan nie nou stil staan nie
kan nie kla nie
jy moet kruip voor jy loop
maak you hart se hekke oop
maak you hart se hekke oop
maak you hart se hekke oop
‘n bietjie hoop
maak you hart se hekke oop
maak you hart se hekke oop
maak you hart se hekke oop
‘n bietjie hoop
is al wat mens kort
ietsie om aan vas te klou
en as dit is hoe hy loop, hou my regop
lug soos n veer [?] soos die grond
Random Song Lyrics :
- shoe riots - souwer lyrics
- dans la peau - raplume lyrics
- eye on the prize - def rebel lyrics
- me (live) - paula cole lyrics
- lately - tylermichael lyrics
- feel like me (outro) - pop spirit lyrics
- by the phone - louis la roche lyrics
- helldorado - matheus coringa lyrics
- ove 4 - charlesthefirst lyrics
- sluta fel* - q.47 (swe) lyrics