kerk van teer - dewald wasserfall lyrics
daar’s ‘n hele wye wêreld, daar buite as jy net probeer
die heelal se geheime opgeteken buite jou voordeur
so asem al die lewe in wat om jou lê
soveel meer as wat ek jou kan sê
want jy maak my vry
maar dis net jou spore wat agterbly
en as jy gaan, moet jy gaan in styl
my katedraal is hierdie highway
my kerk van teer
my huis is die lang pad
daar’s ‘n hele wye wêreld daar buite as jy net wou weet
soveel meer as waaraan jy jou lewe lank jou blydskap meet
geld is net papier, dit koop nie liеfde nie
jy weet ek soеk jou eerder nou net hier
want jy maak my vry
maar dis net jou spore wat agterbly
en as jy gaan, moet jy gaan in styl
my katedraal is hierdie highway
my kerk van teer
my huis is die lang pad
so asem al die lewe in wat om jou lê
soveel meer as wat ek jou kan sê
want jy maak my vry
maar dis net jou spore wat agterbly
en as jy gaan, moet jy gaan in styl
my katedraal is hierdie highway
my kerk van teer
my huis is die lang pad
dis net jou spore wat agterbly
en as jy gaan, moet jy gaan in styl
my katedraal is hierdie highway
my kerk van teer
my huis is die lang pad
my huis is die lang pad
my huis is die lang pad
Random Song Lyrics :
- it's fine - saami lyrics
- fuck shit - wifigawd lyrics
- here comes trouble - fable cry lyrics
- bullet in my head - arol denver lyrics
- power through weakness - emmvr lyrics
- xoxo - xobabykoff lyrics
- i'd rather be alone - whitney rose lyrics
- zoom - the real king rob lyrics
- android - king ryan lyrics
- slums, pt. 2 - lawren lyrics