altyd jonk bly - dewald wasserfall lyrics
ons sit ons hande in die lug
ons laat ons glase altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly
wie gee om wat more gaan bring?
die lewe is te kort, so spring met altwee voete in
hierdie wêreld skuld ons niks nie
ons maak geen verskonings nie
ons sit ons hande in die lug
ons laat ons glase altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly
ons lewe net vir nou
en ons gee nie om oor more
ek en jy
ek en jy gaan altyd jonk bly
ek en jy gaan altyd jonk bly
wie gee om hoe more gaan voel
die lewe is te kort om nie te sê wat jy bedoel
ek en jy sal alles moet gee
more doen ons als net weer
ons sit ons hande in die lug
ons laat ons glase altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly
ons lewe net vir nou
en ons gee nie om oor more
ek en jy
ek en jy gaan altyd jonk bly
ek en jy gaan altyd jonk bly
more doen ons als net weer
ons sit ons hande in die lug
ons laat ons glase altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly
ons lewe net vir nou
en ons gee nie om oor more
ek en jy
ek en jy gaan altyd (jonk bly)
ons sit ons hande in die lug
ons laat ons glase altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly
ons lewe net vir nou
en ons gee nie om oor more
ek en jy
ek en jy gaan altyd jonk bly
ek en jy gaan altyd jonk bly
hande in die lug
ons laat ons glase altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly
ons lewe net vir nou
en ons gee nie om oor more
ek en jy
ek en jy gaan altyd jonk bly
Random Song Lyrics :
- minsan - callalily lyrics
- un asturiano en madrid - dark la eme lyrics
- full contact - green money lyrics
- 夜 feat.madmali - jinmenusagi lyrics
- #4 - blues shit - a2h lyrics
- death penalty - lord of the lost lyrics
- biscuits - fred e.t. lyrics
- líquido preto - apanhador só lyrics
- na minha casa ou na sua - andré e kadu lyrics
- reptile - izia lyrics